Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » eolies
eolies [boodskap #152243] Vr., 17 Julie 2026 15:09
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25947
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
eolies
Afbreking: e•o•lies
Samestelling: Eolus + -ies


Byvoeglike naamwoord: eolies
Attributief: eoliese

Betekenis:
• Wat deur die waaiende wind gevorm of beïnvloed word.

Gebruik:
• Die afsetting is eolies van oorsprong.
• Sandduine kan deur eoliese prosesse gevorm word.

Sinoniem:
• windgedrewe
• windverwant

Vertaling:
Engels: aeolian, eolian
Nederlands: eolisch

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: raaiend
Volgende onderwerp: salisilaat
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Jul. 29 07:11:20 UTC 2026