Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vasknoop
vasknoop [boodskap #152225] Wo., 15 Julie 2026 17:39
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25845
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vasknoop
Afbreking: vas•knoop
Samestelling: vas + knoop


Werkwoord: knoop vas, vasknoop
Verlede tyd: het vasgeknoop

Betekenis:
• Om met 'n knoop aan iets vas te maak of te verbind.

Gebruik:
• Sy knoop haar jas vas.
• Hy het die twee los toue vasgeknoop.

Sinoniem:
• aanknoop
• koppel
• saamsluit
• toeknoop
• vasbind
• vasmaak
• verbind

Antoniem:
• losknoop

Afgelei:
• vasknopery
• vasknoping

Vertaling:
Engels: to bind together, tie up, knot, fasten
Nederlands: vastknopen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: lewerik
Volgende onderwerp: regsbystand
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Jul. 17 19:17:16 UTC 2026