Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » lewerik
lewerik [boodskap #152224] Wo., 15 Julie 2026 17:21
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25925
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
lewerik
Afbreking: le•we•rik


Selfstandige naamwoord: lewerik
Meervoud: lewerike
Verkleinwoord: lewerikie
Meervoud van verkleining: lewerikies

Betekenis:
• 'n Klein, onopvallende sangvoël met 'n kenmerkende sang, familie Alaudidae.

Gebruik:
• Die meeste lewerike is vaalbruin tot rooibruin met grys spikkels en ligter of wit pense.

Wisselvorm:
• leeurik

Hiponiem:
• dikbeklewerik
• donkerlewerik
• Drakensberglewerik
• grasveldlangbeklewerik
• grysruglewerik
• kaokolangbeklewerik
• Karoolangbeklewerik
• Karoolewerik
• kortkloulewerik
• Namiblewerik
• overberglangbeklewerik
• pienkbeklewerik
• rooikoplewerik
• rooilewerikduinlewerik
• rooiruglewerik
• sabotalewerik
• swartoorlewerik
• vaalbruinlewerik
• Vaalrivierlewerik
• vlaktelewerik
• Weskuslangbeklewerik
• woestynlewerik

Vertaling:
Engels: lark
Nederlands: leeuwerik

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kleurwiel
Volgende onderwerp: vasknoop
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Jul. 25 21:58:18 UTC 2026