Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » regsbystand
regsbystand [boodskap #152226] Wo., 15 Julie 2026 17:56
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26226
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
regsbystand
Afbreking: regs•by•stand
Samestelling: reg + -s- + bystand


Selfstandige naamwoord: regsbystand
Meervoud:

Betekenis:
• Die hulp en advies wat gedurende 'n regsproses deur 'n regskenner gelewer word.

Gebruik:
• Die beskuldigde het gratis regsbystand tydens die hofsaak ontvang.

Sinoniem:
• regsadvies
• regshulp

Vertaling:
Engels: legal assistance, legal aid
Nederlands: rechtsbijstand

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vasknoop
Volgende onderwerp: ontsmetting
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Aug. 23 10:48:26 UTC 2026