| noedel [boodskap #152054] |
Di., 30 Junie 2026 08:28 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 25661 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
noedel
Afbreking: noe•del
Selfstandige naamwoord: noedel
Meervoud: noedels
Betekenis:
• 'n Soort pasta in die vorm van lang repies deeg wat van meelblom, water en eier gemaak is.
Gebruik:
• Ons eet vanaand maalvleis en noedels.
Afgelei:
• noedelgereg
• noedelsop
Vertaling:
Engels: noodle
Nederlands: noedel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: Di., 30 Junie 2026 08:30] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|
|