| regsien [boodskap #152053] |
Di., 30 Junie 2026 08:10 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 25713 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
regsien
Afbreking: reg•sie
Samestelling: reg + sien
Werkwoord: sien reg, regsien
Verlede tyd: het reggesien
Betekenis:
• Om 'n probleem reg te stel.
• Om iemand op sy plek te sit.
Gebruik:
• Die pasta sal daardie honger kol op jou maag vinnig regsien.
• Die meneer het die leerder wat nie sy plek ken nie vinnig reggesien.
Sinoniem:
• berispe
• korrigeer
• reghelp
• regstel
• regwys
• teregwys
• vergeld
Vertaling:
Engels: to correct; to reprimand
Nederlands: rechtzetten; berispen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|