Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » noedel
noedel [boodskap #152054] Di., 30 Junie 2026 08:28
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25973
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
noedel
Afbreking: noe•del


Selfstandige naamwoord: noedel
Meervoud: noedels

Betekenis:
• 'n Soort pasta in die vorm van lang repies deeg wat van meelblom, water en eier gemaak is.

Gebruik:
• Ons eet vanaand maalvleis en noedels.

Afgelei:
• noedelgereg
• noedelsop

Vertaling:
Engels: noodle
Nederlands: noedel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: regsien
Volgende onderwerp: haweterminaal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Aug. 02 10:13:12 UTC 2026