| haweterminaal [boodskap #152055] |
Di., 30 Junie 2026 08:52 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 25692 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
haweterminaal
Afbreking: ha•we•ter•mi•naal
Samestelling: hawe + terminaal
Selfstandige naamwoord: haweterminaal
Meervoud: haweterminale
Betekenis:
• Die geboue by 'n hawe waar vrag en/of passasiers ontvang en hanteer word.
Gebruik:
• Die passasiers moet by die haweterminaal aanmeld voordat hulle aan boord gaan.
Vertaling:
Engels: port terminal, harbor terminal
Nederlands: haventerminal
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|