Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » haweterminaal
haweterminaal [boodskap #152055] Di., 30 Junie 2026 08:52
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25701
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
haweterminaal
Afbreking: ha•we•ter•mi•naal
Samestelling: hawe + terminaal


Selfstandige naamwoord: haweterminaal
Meervoud: haweterminale

Betekenis:
• Die geboue by 'n hawe waar vrag en/of passasiers ontvang en hanteer word.

Gebruik:
• Die passasiers moet by die haweterminaal aanmeld voordat hulle aan boord gaan.

Vertaling:
Engels: port terminal, harbor terminal
Nederlands: haventerminal

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: noedel
Volgende onderwerp: lughaweterminaal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Jul. 03 21:21:47 UTC 2026