Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sluimering
sluimering [boodskap #152044] Ma., 29 Junie 2026 09:35
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25647
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
sluimering
Afbreking: slui•me•ring
Samestelling: sluimer + -ing


Selfstandige naamwoord: sluimering
Meervoud: sluimeringe, sluimerings

Betekenis:
• Die handeling of resultaat van sluimer ('n ligte slaap of geestelike afwesigheid).

Gebruik:
• Die lui van die telefoon ruk my uit my sluimering.

Sinoniem:
• dutjie
• hibernasie
• rus
• siësta
• slaap
• slapie
• sluimer

Antoniem:
• waaksaamheid

Afgelei:
• insluimering

Vertaling:
Engels: slumbering, slumber
Nederlands: sluimering

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: eenkeer
Volgende onderwerp: blondine
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Jun. 29 11:11:05 UTC 2026