| blondine [boodskap #152045] |
Ma., 29 Junie 2026 09:43 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 25878 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
blondine
Afbreking: blon•di•ne
Samestelling: blond + -ine
Selfstandige naamwoord: blondine
Meervoud: blondines
Verkleinwoord: blondinetjie
Meervoud van verkleining: blondinetjies
Betekenis:
• 'n Vrou of meisie met blonde hare.
Gebruik:
• Sy is 'n lang, lenige blondine met blou oë en golwende hare.
Antoniem:
• brunette
• donkerkop
Vertaling:
Engels: blonde woman, fair-haired girl
Nederlands: blondine
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|