| visitasie [boodskap #151902] |
Wo., 17 Junie 2026 07:36 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 25506 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
visitasie
Afbreking: vi•si•ta•sie
Selfstandige naamwoord: visitasie
Meervoud: visitasies
Betekenis:
• 'n Amptelike besoek of inspeksie, veral deur 'n kerk of owerheid om iets te ondersoek of te beoordeel.
Gebruik:
• Volgens die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika (GKSA) word visitasie gebruik om te bepaal in watter mate 'n plaaslike kerk volgens Bybelse beginsels as kerk funksioneer.
Hiponiem:
• kerkvisitasie
Verwant:
• visitator
Vertaling:
Engels: visitation, inspection
Nederlands: visitatie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|