| grondgetal [boodskap #151903] |
Wo., 17 Junie 2026 08:10 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 25506 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
grondgetal
Afbreking: grond•ge•tal
Samestelling: grond + getal
Selfstandige naamwoord: grondgetal
Meervoud: grondgetalle
Betekenis:
• Die getal waarop 'n getallestelsel gebaseer is.
• Die getal waarop 'n berekening toegepas word.
Gebruik:
• Die grondgetal van die desimale stelsel is 10.
• In die magsverheffing ab, is a die grondgetal en b die eksponent. In die logaritme y=logxa is x die grondgetal, omdat xy=a.
Sinoniem:
• basis
• grondtal
Vertaling:
Engels: base
Nederlands: grondgetal
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: Wo., 17 Junie 2026 09:23] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|
|