Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » visitasie
visitasie [boodskap #151902] Wo., 17 Junie 2026 07:36
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25519
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
visitasie
Afbreking: vi•si•ta•sie


Selfstandige naamwoord: visitasie
Meervoud: visitasies

Betekenis:
• 'n Amptelike besoek of inspeksie, veral deur 'n kerk of owerheid om iets te ondersoek of te beoordeel.

Gebruik:
• Volgens die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika (GKSA) word visitasie gebruik om te bepaal in watter mate 'n plaaslike kerk volgens Bybelse beginsels as kerk funksioneer.

Hiponiem:
• kerkvisitasie

Verwant:
• visitator

Vertaling:
Engels: visitation, inspection
Nederlands: visitatie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: regiment
Volgende onderwerp: grondgetal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Jun. 17 21:56:15 UTC 2026