Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » onrein
onrein [boodskap #144995] Wo, 10 April 2024 15:43
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18883
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
onrein
Afbreking: on•rein
Samestelling: on- + rein


Byvoeglike naamwoord: onrein
Vergrotende trap: onreiner
Oortreffende trap: onreinste
Attributief: onreine
Partitief: onreins

Betekenis:
• Wat nie rein is nie.

Gebruik:
• Dit is nie wat by die mond ingaan wat die mens onrein maak nie. Maar wat by die mond uitkom, dit maak 'n mens onrein. [Matteus 15:11]

Sinoniem:
• besmet
• besoedeld
• bevlek
• onkuis
• onsedelik
• onsuiwer
• sedeloos
• sondig
• vuil

Antoniem:
• rein

Afgelei:
• onreines
• onreinheid

Vertaling:
Engels: unclean, impure
Nederlands: onrein

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: jenewer
Volgende onderwerp: nuusberig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 01 23:15:41 MGT 2024