Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » jenewer
jenewer [boodskap #144994] Wo, 10 April 2024 13:55
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18883
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
jenewer
Afbreking: je•ne•wer


Selfstandige naamwoord: jenewer
Meervoud: jenewers
Verkleinwoord: jenewertjie
Meervoud van verkleining: jenewertjies

Betekenis:
• Alkoholiese drank verkry deur gegiste graan (soos gars en rog) te distilleer en jenewerbessies by te voeg.

Gebruik:
• Die verkope van jenewer het in die afgelope jare vinniger as dié van ander soort drank gestyg.

Sinoniem:
• jin

Afgelei:
• jenewerbessie
• jenewerboom
• jenewerfles
• jenewerhelder
• jenewerkruik
• jenewermoed
• jenewerneus
• jenewerolie
• jenewerpaleis
• jenewerstoker
• jenewerstokery
• jenewerstruik

Vertaling:
Engels: jenever, gin
Nederlands: jenever

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: noodsein
Volgende onderwerp: onrein
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 03:01:40 MGT 2024