Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » troetel
troetel [boodskap #144984] Mon, 08 April 2024 10:43
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
troetel
Afbreking: troe•tel


Werkwoord: troetel
Verlede tyd: het getroetel

Betekenis:
• Om saggies en met liefde te behandel.

Gebruik:
• Sy troetel die hondjie wat in haar skoot lê.

Sinoniem:
• bederf
• beskerm
• druk
• koester
• liefkoos
• minnekoos
• omarm
• omhels
• omvou
• oppas
• streel
• vasdruk
• versorg
• vertroetel

Afgelei:
• troetelary
• troeteldier
• troetelkind
• troetelnaam
• troetelry
• troetelwoord
• vertroetel

Vertaling:
Engels: to fondle, cuddle, caress, pamper, pet
Nederlands: troetel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: arbitrasie
Volgende onderwerp: bekwaamheid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 23 10:50:47 UTC 2024