Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » arbitrasie
arbitrasie [boodskap #144983] Ma, 08 April 2024 10:01
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18883
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
arbitrasie
Afbreking: ar•bi•tra•sie


Selfstandige naamwoord: arbitrasie
Meervoud: arbitrasies

Betekenis:
• 'n Metode waar 'n neutrale derdeparty help om geskille tussen partye buite die hof te skik.

Gebruik:
• Indien die werkgewer nie vir arbitrasie opdaag nie, sal die proses in sy afwesigheid voortgaan.

Sinoniem:
• bedinging
• bemiddeling
• konsultasie
• onderhandeling
• tussenkoms

Afgelei:
• arbitrasiebevel
• arbeidsgeskil
• arbitrasiehof
• arbitrasieproses
• arbitrasiewet

Verwant:
• arbiter

Vertaling:
Engels: arbitration
Nederlands: arbitratie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: aflegging
Volgende onderwerp: troetel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 01:40:37 MGT 2024