Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bekwaamheid
bekwaamheid [boodskap #144985] Ma, 08 April 2024 12:28
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18883
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
bekwaamheid
Afbreking: be•kwaam•heid
Samestelling: bekwaam + -heid


Selfstandige naamwoord: bekwaamheid
Meervoud: bekwaamhede

Betekenis:
• Die toestand van bekwaam wees; vermoë om iets goed te kan doen.

Gebruik:
• Hy het homself met ywer en bekwaamheid van sy taak gekwyt.

Sinoniem:
• aanleg
• bedrewenheid
• begaafdheid
• bevoegdheid
• ervarenheid
• doeltreffendheid
• geskiktheid
• knapheid
• kompetensie
• kundigheid
• kwalifikasie
• talent
• vaardigheid
• vakmanskap
• vermoë
• vernuftigheid

Antoniem:
• onbekwaamheid

Hiponiem:
• leesbekwaamheid
• onderwysbekwaamheid
• regsbekwaamheid

Afgelei:
• bekwaamheidstoets

Vertaling:
Engels: competence, capability, ability, skill, adeptness
Nederlands: bekwaamheid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: troetel
Volgende onderwerp: ampsgenoot
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 11:29:38 MGT 2024