| karneool [boodskap #144721] |
Do., 29 Februarie 2024 06:12 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24223 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
'n Ring van silwer met karneool.
karneool
Afbreking: kar•ne•ool
Selfstandige naamwoord: karneool
Meervoud: karneole
Verkleinwoord: karneooltjie
Meervoud van verkleining: karneooltjies
Betekenis:
• 'n Oranje-rooi halfedelsteen, afkomstig uit Sardis in Klein-Asië.
Gebruik:
• Sy voorkoms was soos opaal en karneool. [Openbaring 4:3]
Sinoniem:
• kornalyn
• sardius
Vertaling:
Engels: carnelian, cornelian
Nederlands: carneool, kornalijn
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|