Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » heldesaal
heldesaal [boodskap #144720] Wo, 28 Februarie 2024 07:03
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19052
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
heldesaal
Afbreking: hel•de•saal
Samestelling: helde + saal


Selfstandige naamwoord: heldesaal
Meervoud: heldesale
Verkleinwoord: heldesaaltjie
Meervoud van verkleining: heldesaaltjies

Betekenis:
• 'n Saal waarin helde van weleer vereer word.

Gebruik:
• Allan Donald is in 2019 in die Internasionale Krieketraad se heldesaal opgeneem.

Vertaling:
Engels: hall of heroes, hall of fame
Nederlands: hal van helden

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: aftreksel
Volgende onderwerp: karneool
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 21 19:16:41 MGT 2024