Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » selfbewondering
selfbewondering [boodskap #144722] Do, 29 Februarie 2024 06:57
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19052
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
selfbewondering
Afbreking: self•be•won•de•ring
Samestelling: self + bewondering


Selfstandige naamwoord: selfbewondering
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Hoë dunk van jou eie voorkoms en/of vermoëns.

Gebruik:
• Daar is niks fout met selfliefde nie, maar pasop dat dit nie in 'n narcistiese selfbewondering ontaard nie.

Sinoniem:
• selfingenomenheid
• selfvergoding
• ydelheid

Vertaling:
Engels: self-adulation, self-admiration
Nederlands: zelfbewondering

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: karneool
Volgende onderwerp: staatsrede
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 21 16:55:44 MGT 2024