lighuis [boodskap #144638] |
Tue, 13 February 2024 16:19 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
lighuis
Afbreking: lig•huis
Samestelling: lig + huis
Selfstandige naamwoord: lighuis
Meervoud: lighuise
Verkleinwoord: lighuisie
Meervoud van verkleining: lighuissies
Betekenis:
• Die boonste kamer van 'n vuurtoring/ligtoring met die ligbron.
Gebruik:
• Die lighuis beskerm die elektriese lampe, lense en spieëls wat die lig fokus.
Vertaling:
Engels: lichthuis
Nederlands: lighuis
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|