Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » smoor
smoor [boodskap #144637] Di, 13 Februarie 2024 13:41
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18883
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
smoor
Afbreking: smoor


Werkwoord: smoor
Verlede tyd: het gesmoor

Betekenis:
• Om iets of iemand van lug te beroof.
• Om met geweld te onderdruk.
• Om kos teen lae hitte in 'n toe houer gaar te maak.

Gebruik:
• Hy smoor haar met 'n kussing. Moenie die vuur met te veel hout smoor nie.
• Die opstand moet so spoedig moontlik gesmoor word.
• Sy smoor die snoek.

Spreekwoord:
• In die kiem smoor. [Iets onderdruk voordat dit kan ontwikkel.]

Sinoniem:
• blus
• doof
• uitblus
• uitdoof
• versmoor
• verstik
• muilband
• onderdruk
• gaarmaak
• kook
• stoom
• stowe

Antoniem:
• stook

Afgelei:
• doodsmoor
• smoorder
• smoordronk
• smoorgas
• smoorheet
• smoorklep
• smoorkwaad
• smoorsnoek
• smoorpan
• smoorverlief
• smoorvis
• smoorvleis
• smoorwarm
• versmoor

Vertaling:
Engels: to choke, smother, suffocate, strangle, throttle; to ; to braise, stew
Nederlands: smoren, verstikken

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: stook
Volgende onderwerp: lighuis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 08:10:36 MGT 2024