Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » lighuis
lighuis [boodskap #144638] Di, 13 Februarie 2024 16:19
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18883
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Vuurtoring met 'n lighuis bo-op.
'n Vuurtoring met 'n lighuis bo-op.
lighuis
Afbreking: lig•huis
Samestelling: lig + huis


Selfstandige naamwoord: lighuis
Meervoud: lighuise
Verkleinwoord: lighuisie
Meervoud van verkleining: lighuissies

Betekenis:
• Die boonste kamer van 'n vuurtoring/ligtoring met die ligbron.

Gebruik:
• Die lighuis beskerm die elektriese lampe, lense en spieëls wat die lig fokus.

Vertaling:
Engels: lichthuis
Nederlands: lighuis

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: smoor
Volgende onderwerp: skinderstorie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 05:28:33 MGT 2024