Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » skinderstorie
skinderstorie [boodskap #144639] Di, 13 Februarie 2024 16:52
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18885
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
skinderstorie
Afbreking: skin•der•sto•rie
Samestelling: skinder + storie


Selfstandige naamwoord: skinderstorie
Meervoud: skinderstories
Verkleinwoord: skinderstorietjie
Meervoud van verkleining: skinderstorietjies

Betekenis:
• 'n Storie wat rondvertel word, maar nie heeltemal waar is nie, of wat ander nie aangaan nie.

Gebruik:
Skinderstories sê gewoonlik meer omtrent die mense wat dit versprei as diegene wat hulle daardeur besmeer.

Sinoniem:
• gerug
• kletspraatjie
• riemtelegram
• ouvroustorie
• wywepraatjie

Vertaling:
Engels: gossip story, tittle-tattle
Nederlands: roddelverhaal

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: lighuis
Volgende onderwerp: bepeinsing
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 12:39:26 MGT 2024