minderbevoorreg [boodskap #144554] |
Fri, 02 February 2024 16:40 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
minderbevoorreg
Afbreking: min•der•be•voor•reg
Samestelling: minder + bevoorreg
Byvoeglike naamwoord: minderbevoorreg
Attributief: minderbevoorregte
Betekenis:
• Wat minder voorregte geniet, of minder kanse in die lewe kry.
Gebruik:
• Die projek samel geld in om minderbevoorregte mense by te staan.
Sinoniem:
• behoeftig
Afgelei:
• minderbevoorregtes
Vertaling:
Engels: less privileged, less fortunate
Nederlands: minder bevoorrecht, kansarm
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|