Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » beurtelings
beurtelings [boodskap #144555] Vr, 02 Februarie 2024 18:40
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18863
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
beurtelings
Afbreking: beur•te•lings
Samestelling: beurt + -elings


Byvoeglike naamwoord: beurtelings
Attributief: beurtelingse

Betekenis:
• Wat om die beurt gebeur; by afwisseling.

Gebruik:
• Die mannetjie en wyfie sit beurtelings op die eiers.

Sinoniem:
• afwisselend
• alternatiewelik

Vertaling:
Engels: alternately, in turn, in rotation
Nederlands: beurtelings

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: minderbevoorreg
Volgende onderwerp: veroweraar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 18:43:48 MGT 2024