Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sekondant
sekondant [boodskap #144553] Vr, 02 Februarie 2024 10:06
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18863
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
sekondant
Afbreking: se•kon•dant


Selfstandige naamwoord: sekondant
Meervoud: sekondante

Betekenis:
• Iemand wat sekondeer ('n voortel op 'n vergadering ondersteun).

Gebruik:
• Die voorsteller en sekondant se name word op die vergadering se notule aangedui.

Sinoniem:
• bevestiger
• getuie
• ondersteuner
• protagonis
• voorstander

Vertaling:
Engels: seconder
Nederlands: secondant

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: indiensneming
Volgende onderwerp: minderbevoorreg
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 17:40:27 MGT 2024