Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » pynappelsap
pynappelsap [boodskap #144412] Mon, 15 January 2024 19:33
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
pynappelsap
Afbreking: pyn•ap•pel•sap
Samestelling: pynappel + sap


Selfstandige naamwoord: pynappelsap
Meervoud: pynappelsappe
Verkleinwoord: pynappelsappie
Meervoud van verkleining: pynappelsappies

Betekenis:
• Die sap van pynappels.

Gebruik:
• 'n Mens kan gesonde skemerkelkies, soos pina colada, van pynappelsap maak.

Vertaling:
Engels: pineapple juice
Nederlands: ananassap

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: drupsgewys
Volgende onderwerp: genootskap
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 23 18:57:29 UTC 2024