Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » drupsgewys
drupsgewys [boodskap #144411] Ma, 15 Januarie 2024 19:18
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18989
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
drupsgewys
Afbreking: drups•ge•wys


Byvoeglike naamwoord: drupsgewys
Attributief: drupsgewyse

Betekenis:
• Druppel vir druppel.
• (figuurlik) Bietjie vir bietjie.

Gebruik:
• Die chemikus gebruik 'n pipet om die mengsel drupsgewys af te meet.
• Die drupsgewyse betaling van salarisse plaas werkers in 'n geldelike verknorsing.

Wisselvorm:
• druppelsgewys

Vertaling:
Engels: drop by drop, dropwise
Nederlands: druppel voor druppel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ooreenstem
Volgende onderwerp: pynappelsap
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 18:44:31 MGT 2024