onthef [boodskap #144399] |
Sun, 14 January 2024 08:06 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
onthef
Afbreking: ont•hef
Samestelling: ont- + hef
Werkwoord: onthef
Verlede tyd: het onthef
Betekenis:
• Om van 'n verpligting vry te stel.
• Om uit 'n amp of funksie te ontslaan.
Gebruik:
• Die man is van diensplig onthef.
• Die kaptein is uit sy pos onthef.
Sinoniem:
• afdank
• bevry
• kwytskel
• ontslaan
• ophef
• verlos
• vrymaak
• vryspreek
• vrystel
Afgelei:
• ontheffing
Vertaling:
Engels: to exonerate, absolve, relieve, exempt
Nederlands: ontheffen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|