Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » variasie
variasie [boodskap #144398] So, 14 Januarie 2024 07:46
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18989
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
variasie
Afbreking: va•ri•a•sie


Selfstandige naamwoord: variasie
Meervoud: variasies
Verkleinwoord: variasietjie
Meervoud van verkleining: variasietjies

Betekenis:
• 'n Vorm wat 'n bietjie van 'n ander afwyk.
• Die verskil tussen dinge wat andersinds dieselfde is.

Gebruik:
• Ek ken 'n ander variasie van die grappie
• Die variasie is klein, maar beduidend.

Sinoniem:
• afwisseling
• afwyking
• modifikasie
• speling
• variant
• verandering
• verskil
• verwisseling
• vormafwyking
• wysiging

Hiponiem:
• kompasvariasie
• taalvariasie
• streeksvariasie

Afgelei:
• variasierekening
• variasietempo

Vertaling:
Engels: variety, variation
Nederlands: variatie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: spotnaam
Volgende onderwerp: onthef
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 20:00:34 MGT 2024