Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » onthef
onthef [boodskap #144399] So, 14 Januarie 2024 08:06
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18989
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
onthef
Afbreking: ont•hef
Samestelling: ont- + hef


Werkwoord: onthef
Verlede tyd: het onthef

Betekenis:
• Om van 'n verpligting vry te stel.
• Om uit 'n amp of funksie te ontslaan.

Gebruik:
• Die man is van diensplig onthef.
• Die kaptein is uit sy pos onthef.

Sinoniem:
• afdank
• bevry
• kwytskel
• ontslaan
• ophef
• verlos
• vrymaak
• vryspreek
• vrystel

Afgelei:
• ontheffing

Vertaling:
Engels: to exonerate, absolve, relieve, exempt
Nederlands: ontheffen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: variasie
Volgende onderwerp: kapteinskap
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 18:28:25 MGT 2024