variasie [boodskap #144398] |
Sun, 14 January 2024 07:46 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
variasie
Afbreking: va•ri•a•sie
Selfstandige naamwoord: variasie
Meervoud: variasies
Verkleinwoord: variasietjie
Meervoud van verkleining: variasietjies
Betekenis:
• 'n Vorm wat 'n bietjie van 'n ander afwyk.
• Die verskil tussen dinge wat andersinds dieselfde is.
Gebruik:
• Ek ken 'n ander variasie van die grappie
• Die variasie is klein, maar beduidend.
Sinoniem:
• afwisseling
• afwyking
• modifikasie
• speling
• variant
• verandering
• verskil
• verwisseling
• vormafwyking
• wysiging
Hiponiem:
• kompasvariasie
• taalvariasie
• streeksvariasie
Afgelei:
• variasierekening
• variasietempo
Vertaling:
Engels: variety, variation
Nederlands: variatie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|