Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bestyg
bestyg [boodskap #144300] So, 31 Desember 2023 08:30
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18860
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
bestyg
Afbreking: be•styg
Samestelling: be- + styg


Werkwoord: bestyg
Verlede tyd: het bestyg

Betekenis:
• Op na die bokant te beweeg.

Gebruik:
• Ons gaan die berg vanuit die noorde bestyg.
• Die koning het die troon bestyg.

Sinoniem:
• beklim
• klim
• opgaan
• opklim
• uitklim

Afgelei:
• bestyging

Vertaling:
Engels: to mount, climb, ascend
Nederlands: bestijgen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: afrol
Volgende onderwerp: toonbeeld
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 13:41:23 MGT 2024