Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » toonbeeld
toonbeeld [boodskap #144301] So, 31 Desember 2023 08:39
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18861
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
toonbeeld
Afbreking: toon•beeld
Samestelling: toon + beeld


Selfstandige naamwoord: toonbeeld
Meervoud: toonbeelde
Verkleinwoord: toonbeeldjie
Meervoud van verkleining: toonbeeldjies

Betekenis:
• 'n Goeie voorbeeld van iets; die volmaakte model.

Gebruik:
• Sy was die toonbeeld van elegansie en sal baie gemis word.

Sinoniem:
• argetipe
• ideaal
• model
• patroon
• prototipe
• simbool
• standaard
• voorbeeld

Vertaling:
Engels: example, model, paragon
Nederlands: toonbeeld

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bestyg
Volgende onderwerp: agent
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 15:42:16 MGT 2024