bestyg [boodskap #144300] |
Sun, 31 December 2023 08:30 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
bestyg
Afbreking: be•styg
Samestelling: be- + styg
Werkwoord: bestyg
Verlede tyd: het bestyg
Betekenis:
• Op na die bokant te beweeg.
Gebruik:
• Ons gaan die berg vanuit die noorde bestyg.
• Die koning het die troon bestyg.
Sinoniem:
• beklim
• klim
• opgaan
• opklim
• uitklim
Afgelei:
• bestyging
Vertaling:
Engels: to mount, climb, ascend
Nederlands: bestijgen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|