Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » snoerpaneel
snoerpaneel [boodskap #139993] Di, 16 Augustus 2022 10:33
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18857
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
snoerpaneel
Afbreking: snoer•pa•neel
Samestelling: snoer + paneel


Selfstandige naamwoord: snoerpaneel
Meervoud: snoerpanele
Verkleinwoord: snoerpaneeltjie
Meervoud van verkleining: snoerpaneeltjies

Betekenis:
• 'n Paneel waarin kabels (soos elektriese, telefoon- en netwerkkabels) getermineer (gesnoer) word.

Gebruik:
• Is die kabel by die regte snoerpaneel ingeprop?

Sinoniem:
• propbord
• skakelkoordbord

Vertaling:
Engels: patch panel
Nederlands: patchpaneel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verkragting
Volgende onderwerp: straler
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 25 21:55:38 MGT 2024