Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verkragting
verkragting [boodskap #139992] Ma, 15 Augustus 2022 19:46
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18629
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
verkragting
Afbreking: ver•krag•ting
Samestelling: verkrag + ing


Selfstandige naamwoord: verkragting
Meervoud: verkragtinge, verkragtings
Verkleinwoord: verkragtinkie
Meervoud van verkleining: verkragtinkies

Betekenis:
• Die handeling van verkrag.

Gebruik:
• Die man is van verkragting aangekla.

Afgelei:
• regsverkragting
• verkragtingsaak
• wetsverkragting

Vertaling:
Engels: rape, sexual assault
Nederlands: verkrachting

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: eenakter
Volgende onderwerp: snoerpaneel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 06:31:14 MGT 2024