Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » eenakter
eenakter [boodskap #139991] Ma, 15 Augustus 2022 19:31
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18856
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
eenakter
Afbreking: een•ak•ter


Selfstandige naamwoord: eenakter
Meervoud: eenakters
Verkleinwoord: eenaktertjie
Meervoud van verkleining: eenaktertjies

Betekenis:
• 'n Korterige toneelstuk of opera wat uit een akte (bedryf) bestaan.

Gebruik:
• 'n Eenakter word nie vir 'n pouse onderbreek nie.

Sinoniem:
• eenbedryf

Vertaling:
Engels: one-act play
Nederlands: eenakter

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: eenbedryf
Volgende onderwerp: verkragting
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 25 16:40:30 MGT 2024