Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » straler
straler [boodskap #139994] Di, 16 Augustus 2022 11:08
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18632
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
straler
Afbreking: stra•ler


Selfstandige naamwoord: straler
Meervoud: stralers
Verkleinwoord: stralertjie
Meervoud van verkleining: stralertjies

Betekenis:
• 'n Vliegtuig met straalmotore; straalvliegtuig.
• Voorwerp wat iets uitstraal; uitstraler.

Gebruik:
• 'n Boeing 747-straler het in 1995 tydens die eindstryd van die rugbywêreld­beker laag oor die Ellispark-stadion gevlieg.

Afgelei:
• makrostraler
• stralerjakker

Vertaling:
Engels: jet plane; emitter
Nederlands: straalvliegtuig; straler

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: snoerpaneel
Volgende onderwerp: stralerjakker
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 14:11:37 MGT 2024