Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » etnies
etnies [boodskap #139900] Ma, 08 Augustus 2022 11:02
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18815
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
etnies
Afbreking: et•nies


Byvoeglike naamwoord: etnies
Attributief: etniese

Betekenis:
• Wat etnisiteit betref; met 'n bepaalde volk, nasie of stam en hulle gewoontes te make het.

Gebruik:
Etniese spanning kan maklik oorkook en het al tot talle oorloë gelei.

Sinoniem:
• etnologies
• volkekundig

Afgelei:
• veeletnies

Vertaling:
Engels: ethnic, pertaining ethnicity
Nederlands: etnisch

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sportliefhebber
Volgende onderwerp: ekonomies
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 14:38:53 MGT 2024