Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sportliefhebber
sportliefhebber [boodskap #139899] Ma, 08 Augustus 2022 09:51
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18816
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
sportliefhebber
Afbreking: sport•lief•heb•ber
Samestelling: sport + liefhebber


Selfstandige naamwoord: sportliefhebber
Meervoud: sportliefhebbers

Betekenis:
• Iemand wat baie van sport hou. 'n Sportliewende persoon.

Gebruik:
• Hy is 'n groot sportliefhebber en was op sy dag 'n kranige rugbyspeler.

Sinoniem:
• sportentoesias
• sportfanatikus

Afgelei:
• watersportliefhebber

Vertaling:
Engels: sports fan, an enthusiastic devotee of sports
Nederlands: sportliefhebber, sportfanaat

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: feminisme
Volgende onderwerp: etnies
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 23:50:50 MGT 2024