Tuis » Taal » Woordeboek » etnies
etnies [boodskap #139900] |
Ma., 08 Augustus 2022 11:02 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 21458 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
etnies
Afbreking: et•nies
Byvoeglike naamwoord: etnies
Attributief: etniese
Betekenis:
• Wat etnisiteit betref; met 'n bepaalde volk, nasie of stam en hulle gewoontes te make het.
Gebruik:
• Etniese spanning kan maklik oorkook en het al tot talle oorloë gelei.
Sinoniem:
• etnologies
• volkekundig
Afgelei:
• veeletnies
Vertaling:
Engels: ethnic, pertaining ethnicity
Nederlands: etnisch
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Do. Apr. 17 00:20:12 UTC 2025
|