Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » feminisme
feminisme [boodskap #139895] So, 07 Augustus 2022 18:48
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18624
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
feminisme
Afbreking: fe•mi•nis•me


Selfstandige naamwoord: feminisme
Meervoud:

Betekenis:
• Strewe om enige agterstand wat vroue ten opsigte van mans mag hê uit te wis. Die stryd vir die emansipasie van vrouens.

Gebruik:
Feminisme gaan nie oor die afmaak van mans as vuilgoed of nuttelose wesens nie, maar geen vrou behoort as 'n man se besitting of kneg gesien te word nie.

Sinoniem:
• vrouebeweging

Verwant:
• feminis
• feministies

Vertaling:
Engels: feminism
Nederlands: feminisme

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sweisnaat
Volgende onderwerp: sportliefhebber
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 13:56:45 MGT 2024