Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sweisnaat
sweisnaat [boodskap #139894] So, 07 Augustus 2022 11:49
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18916
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Sweisnaat.
'n Sweisnaat.
sweisnaat
Afbreking: sweis•naat
Samestelling: sweis + naat


Selfstandige naamwoord: sweisnaat
Meervoud: sweisnate
Verkleinwoord: sweisnaatjie
Meervoud van verkleining: sweisnaatjies

Betekenis:
• Die lasplek (soom of naat) waarlangs daar gesweis is.

Gebruik:
• 'n Sweisnaat moet ná die sweiswerk met suur skoongemaak en met 'n oksied behandel te word.

Sinoniem:
• sweislas

Vertaling:
Engels: weld seam
Nederlands: lasnaad

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sweiswerk
Volgende onderwerp: feminisme
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 08 00:59:48 MGT 2024