Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sweiswerk
sweiswerk [boodskap #139893] So, 07 Augustus 2022 10:38
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18815
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Persoon wat sweiswerk doen.
'n Persoon wat sweiswerk doen.
sweiswerk
Afbreking: sweis•werk
Samestelling: sweis + werk


Selfstandige naamwoord: sweiswerk
Meervoud: sweiswerke
Verkleinwoord: sweiswerkie
Meervoud van verkleining: sweiswerkies

Betekenis:
• Die handeling van sweis.
• Die resultaat nadat gesweis is.

Gebruik:
• Hier is baie sweiswerk wat gedoen moet word.
• Ek is baie tevrede met die sweiser se sweiswerk.

Afgelei:
• boogsweiswerk
• kontaksweiswerk

Verwant:
• sweis
• sweiser

Vertaling:
Engels: welding
Nederlands: lassen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verkeersopeenhoping
Volgende onderwerp: sweisnaat
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 16:15:19 MGT 2024