grondwal [boodskap #139411] |
Wed, 18 May 2022 17:55 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
grondwal
Afbreking: grond•wal
Samestelling: grond + wal
Selfstandige naamwoord: grondwal
Meervoud: grondwalle
Verkleinwoord: grondwalletjie
Meervoud van verkleining: grondwalletjies
Betekenis:
• 'n Wal van grond.
Gebruik:
• Die Sterkfonteindam naby Harrismith se damwal is 93 meter hoog en is 'n grondwal.
Sinoniem:
• grondbank
Vertaling:
Engels: earth bank, ground wall
Nederlands: grondwal
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|