Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » soldy
soldy [boodskap #139410] Wo, 18 Mei 2022 16:52
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18624
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
soldy
Afbreking: sol•dy


Selfstandige naamwoord: soldy
Meervoud: soldye

Betekenis:
• Betaling of salaris wat 'n soldaat ontvang.

Gebruik:
• Moenie jou soldy op drank en sigarette mors nie.

Sinoniem:
• soldateloon

Hiponiem:
• dagsoldy
• russoldy
• siekesoldy

Afgelei:
• soldystaat
• soldyverhoging

Vertaling:
Engels: military pay
Nederlands: soldij, wedde

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: onthaal
Volgende onderwerp: grondwal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 09:43:32 MGT 2024